Wednesday 30 October 2019

As die lewe nie sin maak nie.



Mens se wêreld is somtyds klein en selfgerig. Jy dink dat jy die enigste een is met uitdagings. Jy werk deur al die roetine vrae omdat dit voel of die wiele afkom.

Is God kwaad vir my?
Het ek gesondig.?
Het ek God verkeerd verstaan?
Is God ontrou aan sy beloftes?
Kan ʼn mens op Hom reken?
My verstaan van God is aan flarde?
Ek weet  nie hoe vorentoe nie?
Ek gaan opgee, dink nie ek kan aangaan nie?
Wie is ek om God te bevraagteken?
Sal Hy my my opstandigheid vergewe?
Moet ek nie maar net my seëninge tel nie?
Het die bose ʼn vashou plek gekry?
Is ek regtig gered?
Hoe vertel ek ander dat my projek, inisiatief, saak, besigheid toe misluk het?
Is ek ʼn mislukking?
Hoe vorentoe?

Gesels more verder.
Ek wonder net waar jy vasgehaak het?

No comments:

Post a Comment