Monday, 13 November 2017

Oh what a beautiful morning

Oh what a beautiful morning

Oh what a beautiful morning,
Oh what a beautiful day,
I've got a wonderful feeling,
Everything's going my way.

(from Oklahoma musical)

Dis darem lekker om met ʼn lied in die hart wakker te word.
Omdat ons weet dat ons name geskrywe staan in die boek van die lewe en van die Lam,
dat God ons oneindig liefhet en ons versorg, (Lukas 11:3-15)
dat Hy opgewonde is oor ons, (Sefanja 3:17)
dat ons medewerkers is in  die koms van sy Ryk op aarde, (Johannes 20:21)
dat alles meewerk vir hulle wat die Here liefhet en (Rom.8:28)
dat niks ons van sy liefde kan skei nie (Rom.8:31)
kan ons bogenoemde woorde met uitbundige vreugde sing.
Mag jou dag super wees.

Here U is in beheer.
Amen
 


No comments:

Post a Comment